Monday, March 28, 2011

PSIRA HONDE HANTEERDER OPLEIDING

PSIRA HONDE HANTEERDER OPLEIDING. In terme van bestaande wetgewing en regulasies met betrekking tot die gebruik van honde in die sekuriteits bedryf is enige organisasie of individu genoodsaak om aan die nodige registrasies by PSIRA te voldoen. Braveheart Bio-Honde Akademie is ten volle ge-akkrediteer om PSIRA en SASSETA ge-akkrediteerde honde en honde opleiding aan te bied ten einde verbruikers te beskerm en sekuriteits verskaffers in lyn met wetgewing te bring. Vir meer informasie besoek: www.braveheart.co.za

No comments: